Garuda Indonesia

Die nuwe Garuda Indonesia lugwaardin-uniforms, met kebaya en parang gondosuli batik

Garuda Indonesia is die vlagdraer van Indonesië, met sy hoofkwartier op Soekarno-Hatta Internasionale Lughawe. Dit is 'n opvolger van KLM Interinsulair Bedrijf en 'n lid van SkyTeam. Dit is die tweede grootste lugredery van Indonesië na Lion Air, wat geskeduleerde vlugte bedryf na 'n aantal bestemmings regoor Asië, Europa en Australië vanaf sy spilpunte, fokusstede, asook ander stede vir Hadj. Dit is die enigste Indonesiese lugredery wat na die Europese lugruim vlieg.

'n Garuda Indonesia Douglas DC-8 by die ou Kai Tak-lughawe in 1967
'n Douglas DC-10-30 van Garuda Indonesia by die lughawe van Amsterdam in 1977
Garuda se Boeing 737-800's staan by Terminaal 3 van Soekarno-Hatta Internasionale Lughawe, wat die lugredery se hoofspilpunt is
Garuda Indonesia Bombardier CRJ1000 by die Komodo-lughawe.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search